| Modulekode | SRI 801 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | (a) Beskerming van sosio-ekonomiese regte in vergelykbare plaaslike jurisdiksies, in die besonder in Afrika (b) Inleiding tot internasionale menseregte (c) Sosio-ekonomiese regte in die VN-menseregtestelsel (d) Sosio-ekonomiese regte in die Afrika-menseregtestelsel (e) Sosio-ekonomiese regte in die Europese menseregtestelsel (f) Sosio-ekonomiese regte in die Inter- Amerikaanse mensregtestelsel (g) Sosio-ekonomiese regte in ander ontluikende regionale menseregtestelsels |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Sentrum vir Menseregte |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App